CURRENT WORK ON SALE

Project Description

Dit was heerlik om ons aanhangers van Instagram en Facebook by die fees te ontmoet het. Ons sien telke male al die "likes" en "comments" op ons sosiale netwerke maar kry nie altyd die tyd om persoonlik te ontmoet nie. Dankie vir julle hêllo-sê! Sien binnekort weer.

  • Project Date: 2017-08
  • Project Categories:  Art Exhibitions